Damtsjik
Damtsjik (Russies: Дамчик) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Obraztsowo-Trawino Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë, naby die Kaspiese See.
Damtsjik Дамчик | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 45°47′22″N 47°53′21″O / 45.78944°N 47.88917°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Kamiziak |
Bevolking | |
• Totaal | 28 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416332 |
Die Astrachanse Natuurreservaat se hoofkwartier is op Damtsjik geleë en is die hoofwerkgewer vir die plaaslike bevloking. Die nattuurreservaat is ook 'n gewilde toeriste-aantreklikheid.[1]
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 was daar 28 inwoners op Damtsjik. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Verwysings
wysig- ↑ "Экотуризм". Астраханский заповедник (in Russies). Besoek op 13 Julie 2023.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 13 Julie 2023.