Dana Elcar
Dana Elcar (10 Oktober 1927 – 6 Junie 2005) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sting (1973) en 2010 (1984), en in die televisiereekse Black Sheep Squadron (1976) en MacGyver (1985).
Dana Elcar | |
Geboorte | 10 Oktober 1927 |
---|---|
Sterfte | 6 Junie 2005 (op 77) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1952–2002 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1965: The Fool Killer
- 1969: The Learning Tree
- 1973: The Sting
- 1976: Baby Blue Marine
- 1982: Breach of Contract
- 1984: 2010
Televisiereekse
wysig- 1954: A Time to Live
- 1962: The Doctors and the Nurses
- 1971: Sarge
- 1975: Baretta
- 1976: Black Sheep Squadron
- 1981: Foul Play
- 1985: MacGyver
Televisierolprente
wysig- 1963: The Patriots
- 1964: The Presidency: A Splendid Misery
- 1966: A Christmas Masque
- 1968: Of Mice and Men
- 1972: Fireball Forward
- 1973: Dying Room Only
- 1973: Catch-22
- 1973: Hernandez
- 1975: Love Nest
- 1977: Waiting for Godot
- 1979: Samurai
- 1980: Death Penalty
- 1980: Mark, I Love You
- 1982: The Day the Bubble Burst
- 1982: Help Wanted: Male
- 1983: Quarterback Princess
- 1985: There Were Times, Dear