Daniil Kvyat

Russiese motorrenjaer

Daniil Kvyat (gebore 26 April 1994) is 'n Russiese professionele motorrenjaer wat tans vir die Toro Rosso-Honda-span in Formule Een Grands Prix deelneem.

Daniil Kvyat
Kvyat by die 2015 Maleisiese Grand Prix.
Geboortedatum 26 April 1994 (1994-04-26) (26 jaar oud)
Geboorteplek Oefa, Rusland
Nasionaliteit Vlag van Rusland Rus
Span in 2019 Scuderia Toro Rosso-Honda[1]
Motornommer 26
Inskrywings 96 (94 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 3
Loopbaanpunte 170
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 1
Eerste wedren 2014 Australiese Grand Prix
Laaste inskrywing 2020 Oostenrykse Grand Prix
Laaste seisoen 2019
Verlede jaar plek 14de (37 punte)
Kvyat jaag in Formule BMW, 2010
Kvyat in die Red Bull-Renault tydens die 2015 Kanadese Grand Prix

VerwysingsWysig

  1. "Kvyat back in F1 with Toro Rosso". skysports.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2019. Besoek op 29 September 2018.