Dara Khosrowshahi
Dara Khosrowshahi (Persies: دارا خسروشاهی, Persiese uitspraak: [dɑː'ɾɑː xosɾo'ʃɑːhiː]; gebore 28 Mei 1969) is 'n Irannees-Amerikaanse sakeman en die hoof uitvoerende beampte (HUB) van Uber. Khosrowshahi was voorheen HUB van Expedia Group, 'n maatskappy wat verskeie webwerwe besit wat reistariewe vergelyk. Hy dien ook op die raad van direkteure van BET.com, Hotels.com,[1] en The New York Times Company.
Dara Khosrowshahi | |
---|---|
Khosrowshahi in 2019 | |
Gebore | 28 Mei 1969 |
Nasionaliteit | Irannees-Amerikaans |
Alma mater | Brown-universiteit |
Beroep | HUB van Uber |
Khosrowshahi verskyn op die lys van prominente Irannees-Amerikaners wat deur die ambassade van die Verenigde State in Tehran gepubliseer word.[2]
Verwysings
wysig- ↑ Griffiths, Josie (3 Oktober 2017). "Who is Dara Khosrowshahi?". The Sun (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2019.
- ↑ "Prominent Iranian-Americans" (in Engels). Embassy of the United States, Tehran. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2020.
Bronne
wysig- Ranj, Brandt (25 Mei 2016). "The 10 highest-paid tech CEOs". Business Insider.