Darchan
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Darchan (Mongools: Дархан, ᠳᠠᠷᠬᠠᠨ) is 'n stad in die noorde van Mongolië met 'n bevolking van 74 738. Die stad is in Oktober 1961 gestig en is net suid van die grens met Rusland geleë.
Darchan Дархан ᠳᠠᠷᠬᠠᠨ | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 49°28′08″N 105°57′27″O / 49.46889°N 105.95750°O | |
Land | Mongolië |
Provinsie | Darchan-Uul |
Stigting | Oktober 1961 |
Hoogte | 665 m (2 182 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 74 738 |
Poskode | 213800 |
Skakelkodes | 976 (0)137 |