Davao Stad (Engels: Davao City, Cebuano: Dakbayan sa Davao, Tagalog: Lungsod ng Dabaw) is ná Manila en Quezon Stad die derde grootste stad van die Filippyne. Die stad het 'n bevolking van 1 449 296 met 240 057 huishoudings in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 2 444 km².

Davao Stad / Davao City
Dakbayan sa Davao
Lungsod ng Dabaw

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Filippyne Filippyne
 Deelstaat Davao-streek
 Koördinate 7°3′N 125°36′O / 7.050°N 125.600°O / 7.050; 125.600
 Stigting 1848
 Oppervlakte:  
 - Totaal 2 444 vk km
 Hoogte bo seevlak 22,3 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 449 296
 - Bevolkingsdigtheid 590/vk km
 Tydsone UTC +8 (PST)
 - Somertyd geen
 Burgemeester Sara Z. Duterte-Carpio
 Amptelike Webwerf www.davaocity.gov.ph