David Doyle (akteur)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Doyle (1 Desember 1929 – 26 Februarie 1997) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Vigilante Force (1976), Capricorn One (1977), en The Adventures of Pinocchio (1996), en in die televisiereeks Charlie's Angels (1976).
David Doyle | |
Geboortenaam | David Fitzgerald Doyle |
---|---|
Geboorte | Lincoln, Nebraska, Verenigde State | 1 Desember 1929
Sterfte | 26 Februarie 1997 (op 67) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1959–1997 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1972: Parades
- 1976: Vigilante Force
- 1977: Capricorn One
- 1978: The Comeback
- 1978: My Boys Are Good Boys
- 1989: Ghost Writer
- 1996: The Adventures of Pinocchio
Televisiereekse
wysig- 1959: Art Carney Special
- 1972: Bridget Loves Bernie
- 1973: Ozzie's Girls
- 1976: Charlie's Angels
- 1978: The Cheap Show
- 1986: Foofur
- 1986: Star's Table
- 1987: Sweet Surrender
Televisierolprente
wysig- 1960: The Right Man
- 1974: The Stranger Within
- 1974: Kolchak: Crackle of Death
- 1977: Black Market Baby
- 1978: Wild and Wooly
- 1983: The Invisible Woman
- 1983: Wait Till Your Mother Gets Home!
- 1999: Entertainment Tonight Presents: Charlie's Angels - Uncovered