David Huffman
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Huffman (10 Mei 1945 – 27 Februarie 1985) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ice Castles (1978), St. Helens (1981), en Firefox (1982), en in die televisiereeks Eleanor and Franklin (1976).
David Huffman | |
Geboortenaam | David Oliver Huffman |
---|---|
Geboorte | 10 Mei 1945 |
Sterfte | 27 Februarie 1985 (op 39) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Philip Huffman Matt Huffman |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1969–1985 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1978: Ice Castles
- 1980: Wolf Lake
- 1980: Leo and Loree
- 1980: Blood Beach
- 1981: St. Helens
- 1982: Firefox
- 1983: Last Plane Out
Televisiereekse
wysig- 1976: Eleanor and Franklin
Televisierolprente
wysig- 1974: F. Scott Fitzgerald and 'The Last of the Belles'
- 1974: The Gun
- 1974: The Yanks Are Coming
- 1977: In the Matter of Karen Ann Quinlan
- 1978: The Winds of Kitty Hawk
- 1979: Tom Edison: The Boy Who Lit Up the World
- 1980: Baby Comes Home
- 1981: The Million Dollar Face
- 1981: Sidney Shorr: A Girl's Best Friend
- 1983: Jane Doe
- 1984: Children in the Crossfire
- 1984: When She Says No