David McLean (akteur)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David McLean (19 Mei 1922 – 12 Oktober 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Deathsport (1978) en in die televisiereekse Death Valley Days (1952), Tate (1960), en Days of Our Lives (1965).
David McLean | |
Geboortenaam | Eugene Joseph Huth |
---|---|
Geboorte | 19 Mei 1922 |
Sterfte | 12 Oktober 1995 (op 73) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Mark McLean |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1961: The Silent Call
- 1961: X-15
- 1964: The Strangler
- 1977: Hughes and Harlow: Angels in Hell
- 1978: Deathsport
Televisiereekse
wysig- 1952: Death Valley Days
- 1960: Tate
- 1965: Days of Our Lives