Maak hoofkeuseskerm oop

David Strickland (14 Oktober 1969 – 22 Maart 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Delivered (1999) en Forces of Nature (1999), en in die televisiereekse Mad About You (1992) en Suddenly Susan (1996).

David Strickland
Geboortenaam David Gordon Strickland, Jr.
Geboorte (1969-10-14)14 Oktober 1969
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 22 Maart 1999 (op 29)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1994–1999
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1999: Delivered
  • 1999: Forces of Nature

TelevisiereekseWysig

  • 1992: Mad About You
  • 1996: Suddenly Susan

TelevisierolprenteWysig

  • 1995: Phobophilia: The Love of Fear
  • 1996: Mixed Nuts

Eksterne skakelsWysig