Davidiet
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Davidiet[1][2][3][4] is 'n seldsame aardoksiedmineraal met chemiese eindlede La en Ce. Dit bestaan in twee vorme:
- Davidite – (La) (La,Ce,Ca)(Y,U)(Ti,Fe3+)20O38, in 1906 by die Radium Hill-myn, Suid-Australië ontdek en benaam deur Douglas Mawson na die Australiese geoloog Tannatt William Edgeworth David (1858–1934).[5]
- Davidite- (Ce) (Ce,La)(Y,U)(Ti,Fe3+)20O38 wat eers in 1960 by Vemork, Iveland, Noorweë beskryf is.
Verwysings
wysig- ↑ Davidite-La in Handbook of Mineralogy
- ↑ Davidite-La on Mindat
- ↑ Davidite-(La) on Webmineral
- ↑ Davidite-(Ce) on Webmineral
- ↑ Branagan, D.F. (2005): T.W. Edgeworth David: A Life: Geologist, Adventurer and "Knight in the Old Brown Hat", National Library of Australia, Canberra, p. 471. ISBN 0 642 10791 2