Maak hoofkeuseskerm oop

Dayton Lummis (8 Augustus 1903 – 23 Maart 1988) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Julius Caesar (1953) en The Wrong Man (1956), en in die televisiereekse Alfred Hitchcock Presents (1955) en The Time Tunnel (1966).

Dayton Lummis
Geboorte (1903-08-08)8 Augustus 1903
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 23 Maart 1988 (op 84)
Kinders Dayton Lummis, Jr.
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1953: Julius Caesar
  • 1955: Sudden Danger
  • 1956: The Wrong Man
  • 1961: Flight That Disappeared
  • 1962: Deadly Duo
  • 1970: Moonfire

TelevisiereekseWysig

  • 1952: Cavalcade of America
  • 1952: Your Jeweler's Showcase
  • 1954: The Whistler
  • 1955: Alfred Hitchcock Presents
  • 1959: Law of the Plainsman
  • 1966: The Time Tunnel

TelevisierolprenteWysig

  • 1956: Renegade Satellite
  • 1958: Bitter Heritage
  • 1960: The Renegade

Eksterne skakelsWysig