De Jeugd van Tegenwoordig
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
De Jeugd van Tegenwoordig is 'n Nederlandse hip-hopgroep, bekend vir hul nommereentreffer "Watskeburt?!" in 2005. Die lede van De Jeugd van Tegenwoordig is Vieze Fur (egte naam: Freddie Tratlehner, ook Vieze Freddie genoem), Faberyayo (egte naam: Pepijn Lanen, ook P. Drong/Serge Fabergé genoem) en Willie Wartaal (egte naam: Olivier Locadia). Huidig is hul vervaardiger Bas Bron, wat deur die groep ook De Neger des Heils genoem word. Willie Wartaal en Vieze Fur vorm soms saam die duo Baksteen. Pepijn Lanen maak ook solomusiek onder die naam LeLe.
De Jeugd van Tegenwoordig | |
---|---|
De Jeugd van Tegenwoordig | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Nederland |
Genres | Hip-hop |
Lede | Vieze Fur Faberyayo Willie Wartaal |
Albums
wysig- 2005: Parels voor de Zwijnen
- 2008: De Machine
- 2010: De Lachende Derde
- 2013: Ja Natuurlijk
- 2015: Manon
- 2018: Leuk
- 2018: Anders (Different)
Bronne
wysig- Die teks is hoofsaaklik 'n vertaling uit hierdie Wikipedia-artikel (nl)