De Kat

Suid-Afrikaanse tydskrif vir die luukse leefstylmark

De Kat is 'n Suid-Afrikaanse tydskrif vir die luukse leefstylmark wat deur African Sky Media besit word.[1] Die eerste uitgawe het in 1985 in Afrikaans verskyn en die tydskrif het sy 30ste bestaansjaar in 2015 gevier.[2][3] Dit is sedert die einde van 2006 ook in Engels beskikbaar.

Verwysings

wysig
  1. "'n De Kat wonderwêreld". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2024. Besoek op 23 September 2024.
  2. "'DE KAT' BYT VAS, 'INSIG' EN 'NUUSNOU' SLUIT, EN NUWES KOM BY – Mediamense". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2024. Besoek op 23 September 2024.
  3. Nieuwoudt, Stephanie (7 April 2015). "DEKAT: Thirty years old and still growing strong" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2024. Besoek op 23 September 2024.

Eksterne skakels

wysig