Death (musiekgroep)

Amerikaanse death metal musiekgroep

Death was 'n Amerikaanse death metal musiekgroep vanaf Orlando, Florida, gestig in 1983 deur kitaarspeler en sanger Chuck Schuldiner. Death is beskou as een van die mees invloedryke musiekgroepe in death metal en 'n baanbreker in die extreme metal-subgenre van death metal. Hulle eerste album, Scream Bloody Gore, is wyd beskou as die eerste death metal album.

Death
Death in Meksikostad, Junie 1989
GenresDeath metal
Webwerfemptywords.org

Gestig in 1983 of 1984 deur Chuck Schuldiner in Orlando, Florida.[1]

Voormalige lede

wysig

Diskografie

wysig
  • 1987: Scream Bloody Gore
  • 1988: Leprosy
  • 1990: Spiritual Healing
  • 1991: Human
  • 1993: Individual Thought Patterns
  • 1995: Symbolic
  • 1998: The Sound of Perseverance

Verwysings

wysig
  1. Rivadavia, Eduardo. "Death Biography" (in Engels). AllMusic. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Julie 2019. Besoek op 21 Februarie 2014.

Sien ook

wysig

Eksterne skakels

wysig