Deke Slayton
Donald Kent Slayton (* 1 Maart 1924 – † 13 Junie 1993; Majoor, Amerikaanse Lugmag), bekend as Deke Slayton, was 'n Amerikaanse Tweede Wêreldoorlog-vlieënier, lugvaartingenieur, toetsvlieënier en een van die oorspronklike ruimtevaarders in die Mercury Sewe. Hy was Nasa se eerste Hoofruimtevaarder.
Deke Slayton | |
---|---|
Deke Slayton in Desember 1973 | |
Gebore | Donald Kent Slayton 1 Maart 1924 |
Sterf | 13 Junie 1993 (op 69) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | ruimtevaarder |
Ouer(s) | Charles Sherman Slayton Victoria Adelia Slayton (née Larson) |
Handtekening | |
Slayton is op 13 Junie 1993, op die ouderdom van 69, oorlede weens 'n kwaadaardige breingewas.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Deke Slayton.
- (en) Deke Slayton in die Internet-rolprentdatabasis