Del Monroe
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Del Monroe (7 April 1932 – 5 Junie 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Voyage to the Bottom of the Sea (1961) en in die televisiereekse Voyage to the Bottom of the Sea (1964), Mission: Impossible (1966), en The Time Tunnel (1966).
Del Monroe | |
Geboortenaam | Del Monroe |
---|---|
Geboorte | 7 April 1932 |
Sterfte | 5 Junie 2009 (op 77) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1961–2005 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1961: Voyage to the Bottom of the Sea
Televisiereekse
wysig- 1964: Voyage to the Bottom of the Sea
- 1966: Mission: Impossible
- 1966: The Time Tunnel
- 1968: Lancer