Dennis Bergkamp
Dennis Nicolaas Maria Bergkamp (gebore op 10 Mei 1969 in Amsterdam) is 'n voormalige Nederlandse sokkerspeler wat vir die Nederlandse nasionale sokkerspan, asook Arsenal, Ajax en Internazionale op klubvlak gespeel het. Hy is tans die assistent-bestuurder van AFC Ajax.
Dennis Bergkamp in 2014 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Dennis Nicolaas Maria Bergkamp | ||
Gebore | 10 Mei 1969 | ||
Geboorteplek | Amsterdam, Nederland | ||
Lengte | 1,85 m[1] | ||
Speelposisie | tweede aanvaller | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Ajax (assistent-bestuurder) | ||
Jeugloopbaan | |||
1981–1986 | Ajax | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1986–1993 | Ajax | 185 | (103) |
1993–1995 | Internazionale | 52 | (11) |
1995–2006 | Arsenal | 315 | (87) |
Totaal | 552 | (201) | |
Nasionale span | |||
1989 | Nederland O21 | 2 | (0) |
1990–2000 | Nederland | 79 | (37) |
Spanne bestuur | |||
2011– | Ajax (assistent) | ||
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Verwysings
wysig- ↑ "Dennis Bergkamp" (in Engels). ESPN FC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Februarie 2014. Besoek op 10 September 2013.