Diane Kurys

Diane Kurys (gebore 3 Desember 1948) is 'n Franse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Peppermint Soda (1977), Entre Nous (1983), en For a Woman (2013).

Diane Kurys
Geboorte 3 Desember 1948 (1948-12-03) (73 jaar oud)
Nasionaliteit Frans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1977: Peppermint Soda
  • 1980: Cocktail Molotov
  • 1983: Entre Nous
  • 1987: A Man in Love
  • 1990: C'est la vie
  • 1992: Love After Love
  • 1994: Six Days, Six Nights
  • 1999: The Children of the Century
  • 2003: I'm Staying!
  • 2005: L'anniversaire
  • 2013: For a Woman
  • 2016: Arrête ton cinéma!
  • 2018: My Mother Is Crazy
  • Jungle La La

TelevisierolprenteWysig

  • 1975: Le père Amable
  • 1976: Hôtel Baltimore

Eksterne skakelsWysig