Diane Sinclair
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Diane Sinclair (6 April 1921 – 14 Mei 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Damaged Lives (1933), The Fighting Code (1933), Dangerous Crossroads (1933), en Tomorrow's Children (1934).
Diane Sinclair | |
Geboorte | 6 April 1921 |
---|---|
Sterfte | 14 Mei 2011 (op 90) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1932: The Washington Masquerade
- 1933: Damaged Lives
- 1933: The Fighting Code
- 1933: Dangerous Crossroads
- 1933: The Rustler's Roundup
- 1934: Tomorrow's Children
- 1935: The Unborn
Televisiereekse
wysig- 1953: The Dave Garroway Show