Diaspora
'n Diaspora (in Oud-Grieks: διασπορά; verstrooiing, uitsaaiing) is die grootskaalse verspreiding van 'n volk oor verskillende dele van die wêreld. Soms verwys dit spesifiek na die Joodse diaspora. Die verskynsel kom egter onder verskeie volke voor.
Sien ook
wysig- Joodse diaspora
- Moderne geskiedenis van Israel - Diaspora (1918)
- Vlaminge, vir die Vlaamse diaspora.
- Boere, vir die Afrikaanse diaspora.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Diaspora. |