Diasstrand
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Diasstrand is 'n strand in Mosselbaai aan die Suid-Kaapse kus van die Indiese Oseaan. Die strand is na Bartolomeus Dias vernoem, wat in 1488 hier geland het. Die strand word benut vir vakansieontspanning, kampering en hengel.
Diasstrand | |
---|---|
Koördinate: 34°9′16.5″S 22°6′38.3″O / 34.154583°S 22.110639°O |