Dibeke
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dibeke of skununu (ook bekend as Nikkies, Skaloulo en Kimberley Jim[1]) is 'n balspeletjie inheems aan Suid-Afrika met spanne van twaalf spelers elk wat beurte neem as aanvallers en verdedigers wat lopies probeer behaal.[2] Die sport is 'n sokkeragtige weergawe van stingers of dodge ball wat met 'n plastiek bal gespeel word. Die bal word sover as moontlik van die verdedigende span af geskop en dan word daar oor die veld gehardloop terwyl gepoog word om nie deur die bal getref te word nie.[3]
Verwysings
wysig- ↑ IOL Kids learn to be game for traditional sports[dooie skakel]
- ↑ Traditional African Sports and Games: Nguni Stick Fighting Geargiveer 28 September 2007 op Wayback Machine, besoek op 9 Desember 2006
- ↑ 1st South Africa Indigenous Games Geargiveer 13 Januarie 2008 op Wayback Machine, besoek op 9 Desember 2006