Didi Holtermann
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Didi Holtermann (28 November 1895 – 17 Desember 1975) was 'n Noorse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Farende folk (1922), Til sæters (1924), Fager er lien (1925), en Simen Mustrøens besynderlige opplevelser (1926).
Didi Holtermann | |
Geboorte | 28 November 1895 |
---|---|
Sterfte | 17 Desember 1975 (op 80) |
Nasionaliteit | Noors |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1922: Farende folk
- 1924: Til sæters
- 1925: Fager er lien
- 1926: Simen Mustrøens besynderlige opplevelser