Die Berg
hoogste punt van Steenkampsberg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Die Berg is die hoogste bergpiek (2 331 m) in Mpumalanga, Suid-Afrika. Hierdie piek is in die Steenkampsberge, suidwes van Lydenburg.[1]
Die Berg | |
---|---|
Ligging | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoogte | 2 331 meter bo seevlak |
Reeks | Steenkampsberge |
Koördinate; 25°12′33″S 30°09′00″O / 25.20927°S 30.15011°O