Die Koffiehuis
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Koffiehuis in Kaapstad is van 1915 af vir amateurtoneel gebruik, onder meer vir die bekende Koffiehuis-konserte.[1]
Stad of dorp | Kaapstad | |
Land | Suid-Afrika | |
Geopen | 1915 | |
Gesluit | 1940 |
Op 11 Mei 1934 is die eerste opvoerings ook daar gehou van die Kaapstadse Afrikaanse Toneelvereniging (KAT) – Rooibruin Blare en Ruwe Erts, albei deur H.A. Fagan. Die KAT se opvoerings is tot in 1940 daar gehou.
Verwysings
wysig- ↑ The Encyclopaedia of South African Theatre, Film, Media and Performance URL besoek op 5 Maart 2013