Die leeu van Punda Maria
(Aangestuur vanaf Die Leeu van Punda Maria)
Die Leeu van Punda Maria is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1954 uitgereik is. Dit was een van regisseur Gerrie Snyman se bekendste rolprente, wat hy op 16mm film geskiet het.
Die Leeu van Punda Maria | |
---|---|
Regisseur | Gerrie Snyman |
Met | Gerrie Snyman Berdine Grünewald |
Uitgereik | 1954 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Punda Maria is die mees noordelike ruskamp in die Krugerwildtuin. Die kamp is oorspronklik in 1919 as 'n veldwagterspos gebou. Dit is in 1933 in 'n ruskamp omskep.
Hoofrolspelers
wysig- Gerrie Snyman
- Berdine Grünewald