Die Smurflied
Die Smurflied is 'n Afrikaanse liedjie.
Lirieke
wysigWaar kom al julle smurfs vandaan?
Smurfland is ons geboorteland
Praat julle smurfs dan ook soos ons?
Ja ons praat net minder twak
Doen julle dinge wat ons moet waag?
Ja ons doen wat ons uitdaag
Hierdie liedjie het ‘n mooi refrein
Ja kom ons sing dit sag en fyn
Smurf meet die fluit jy moet begin
Nee jy’s nie ‘n voel nie
Toe nou smurf
Daar gat ek
Kan julle smurfs op ‘n basdrom slaan?
Ja dit sal ons nooit laat staan
En wat van die groot tromboon?
Nee wat liewer ‘n saksofoon
Kan julle op ‘n dwarsfluit speel?
Ja dit sal ons nooit verveel
Hou julle smurfs van sing en dans?
Ja ons doen dit al te graag
Hoekom is julle smurfs so klein?
Want ons is nie so groot soos jy
Slaap julle met jul pette op?
Ja dit kom altyd op ons kop
Gaan julle nou tot more slaap?
Ja want ons is nou baie vaak
Het jul vir oulaas ‘n versoek?
Lees vir ons uit jou storieboek