Dierkundige Museum van die Universiteit van Kopenhagen

Die Kopenhagen Dierkundige Museum (Deens: Zoologisk Museum) maak deel uit van die Natuurhistoriese Museum van Denemarke, wat bestaan uit vier natuurwetensskaplike museums. [1] Die permanente uitstalling 'van pool tot pool' wys diere van regoor die wêreld in groot uitstallings. Daar is ook 'n semi-permanente Darwin-uitstalling en 'n volledige versameling van al die diere in die Deense grondgebied, insluitende Groenland. Die museum het baie belangrike oorblyfsels van onlangse uitgestorwe voëls in die stoor, insluitende die oë en interne organe van die laaste twee groot auks, verskeie monsters van die pied-raaf en een van slegs twee bekende volledige skedels van die dodos wat na Europa geneem is in die 17de eeu.

Die Dierkundige Museum

Galery

wysig
 
Reënwoud
 
Reënwoud
 
Een van die twee opgestopde Auks by die museum

Eksterne Skakels

wysig
  • "Natural History Museum of Denmark". University of Copenhagen. Besoek op 30 Augustus 2014.
  • Torben Wolff. "The history of the Zoological Museum, University of Copenhagen". University of Copenhagen. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 September 2014. Besoek op 30 Augustus 2014.
  • "Series of pictures from the museum" (in Deens). Besoek op 30 Augustus 2014.

Verwysings

wysig
  1. "About the Natural History Museum of Denmark" (in Engels). Copenhagen University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2014. Besoek op 5 April 2009.