Dikla is ´n seun van Joktan.

Die naam is waarskynlik afgelei van ´n Arabiese stam.

Verwysings in die BybelWysig

1 Kronieke 1: 21, Genesis 10: 27

LiteratuurWysig

  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1