Dmitri Jablonski
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dmitri Albertowitsj Jablonski (Russies: Дмитрий Альбертович Яблонский) (gebore in 1962) is 'n Russiese Klassieke tjellis en dirigent wat opleiding by die Juilliard Skool van Musiek en Yale-universiteit ontvang het.
Dmitri Jablonski | |
---|---|
Dmitri Jablonski, bekroonde tjellis en dirigent | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 1962 Moskou, Rusland |
Genres | Klassiek |
Beroep(e) | Tjellis, dirigent |
Instrumente | Tjello |
Jare aktief | 1971-tans |
Etikette | Naxos, Chandos Records |
Eksterne skakels
wysig- Jablonski se webtuiste
- Delitiae Musicae se biografie op die Naxos webblad
- Jablonski se biografie op die AllMusic webblad
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |