Dnipro
Dnipro (Oekraïens: Дніпро, Russies: Днепр) is die derde grootste stad in Oekraïne, met 'n bevolking van naastenby een miljoen in 2015. Die stad dien as die administratiewe setel van die Dnipro-oblast.
Ligging in Oekraïne | Wapen |
Vlag | |
Land | Oekraïne |
Oblast | Dnipro-oblast |
Koördinate | 48°27′52″N 35°2′46″E / 48.46444°N 35.04611°O |
Stigting | 1776 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 405 vk km |
Hoogte bo seevlak | 115 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 1 040 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 2,968/vk km |
Tydsone | UTC +2 |
- Somertyd | UTC +3 |
Burgemeester | Ivan Ianovych Kulichenko |
Amptelike Webwerf | www.rada.dp.ua Geargiveer 1 Junie 2008 op Wayback Machine |
Oorspronklik is die stad Dnipropetrofsk genoem. In 2015 het die Oekraïense parlement besluit om honderde plekname met betrekking tot die Sowjet-tydperk en Sowjet-Russiese kommuniste, wat by massamoorde in Oekraïne betrokke was, te wysig.[1]
Verwysings
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Dnipro. |