Domenico Zaccagna

Domenico Zaccagna (18511940) was 'n Italiaanse mineraalversamelaar en geoloog.

Die mineraal Zaccagnaïet (Zn4Al2CO3(OH)12·3H2O) is na hom vernoem.

VerwysingsWysig