Don Dubbins (28 Junie 1928 – 17 Augustus 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tribute to a Bad Man (1956), From the Earth to the Moon (1958), en Enchanted Island (1958), en in die televisiereeks Men Into Space (1959).

Don Dubbins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Donald George Dubbins
Geboorte (1928-06-28)28 Junie 1928
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 17 Augustus 1991 (op 63)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1956: Tribute to a Bad Man
  • 1957: The D.I.
  • 1958: From the Earth to the Moon
  • 1958: Enchanted Island
  • 1969: The Illustrated Man
  • 1985: The Fix

TelevisiereekseWysig

  • 1959: Men Into Space
  • 1960: Dan Raven
  • 1974: The New Land

TelevisierolprenteWysig

  • 1963: Postmark: Jim Fletcher

Eksterne skakelsWysig