Don Simpson (29 Oktober 1943 – 19 Januarie 1996) was 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Top Gun (1986), Days of Thunder (1990), Bad Boys (1995), en The Rock (1996).

Don Simpson
Geboortenaam Donald Clarence Simpson
Geboorte (1943-10-29)29 Oktober 1943
Sterfte 19 Januarie 1996 (op 52)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Vervaardiger, akteur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1975: Aloha, Bobby and Rose
  • 1976: Cannonball!
  • 1983: Flashdance
  • 1984: Beverly Hills Cop
  • 1984: Thief of Hearts
  • 1986: Top Gun
  • 1990: Days of Thunder
  • 1995: Bad Boys
  • 1995: Crimson Tide
  • 1995: Dangerous Minds
  • 1996: The Rock

Video'sWysig

  • 1986: Top Gun: Behind the Scenes
  • 1986: Top Gun: Survival Training
  • 1987: The Making of 'Beverly Hills Cop II'
  • 2002: Beverly Hills Cop II: Shakedown Music

Eksterne skakelsWysig