Maak hoofkeuseskerm oop

Donn Fulton Eisele (23 Junie 1930 – 2 Desember 1987) (Kolonel, Amerikaanse Lugmag), was 'n Amerikaanse Lugmagoffisier, toetsvlieënier en Nasa-ruimteman. Hy was in 1968 in beheer van die beheermodule tydens die Apollo 7-missie. Nadat hy Nasa en die lugmag se dienste verlaat het, word hy die vredekorps-direkteur vir Thailand voordat hy die privaatsektor betree.

Donn F. Eisele
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Donn F. Eisele in 1964

Geboortenaam Donn Fulton Eisele
Gebore (1930-06-23)23 Junie 1930
Columbus, Ohio
Oorlede 2 Desember 1987 (op 57)
Tokio, Japan
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroep ruimtevaarder
Ander poste, ampte toetsvlieënier

Eksterne skakelsWysig