Die Doon-skool is 'n privaat kosskool vir seuns in Dehradun, Uttarakhand, Indië. Die skool is in 1935 deur Satish Ranjan Das gestig. Die eerste hoof was Arthur E. Foot, 'n voormalige onderwyser van Eton-kollege. Dit het baie bekende politici, joernaliste en skrywers opgelewer. Die bekendste hiervan is die eerste minister van Indië Rajiv Gandhi.

Doon-skool
Leuse Kennis Ons Lig
Hoof Peter McLaughlin
Stigter S.R. Das
Personeel 60
Leerlinge c. 500
Adres The Mall
Dehradun
Vlag van Indië Indië
Kleure          
Skoolkoerant The Doon School Weekly
Webblad www.doonschool.com
Klaskamers van Doon

Eksterne skakels

wysig