Dordabis
nedersetting in Namibië
Dordabis is 'n nedersetting in die Khomas-Streek van sentraal-Namibië, 80 km oos van die hoofstad Windhoek. Dordabis het ongeveer 1 500 inwoners. Dordabis het 'n poskantoor, kliniek, polisiestasie en 'n primêre skool. Die dorp ontvang 'n jaarlikse gemiddelde reënval van 293 millimeter (11,5 dm), hoewel dit in die 2010/2011 reënseisoen 605 millimeter (23,8 dm) gereën het.[1]
Dordabis | |
---|---|
'n Lugbeeld van Dordabis in 2018 | |
Koördinate: 22°57′S 17°36′O / 22.950°S 17.600°O | |
Land | Namibië |
Streek | Khomas |
Dordabis se gemeenskap ly onder alkoholisme, werkloosheid en geweld. Die belangrikste ekonomiese aktiwiteit is boerdery.[2]
Verwysings
wysig- ↑ Menges, Werner (26 Mei 2011). "Rainy season was one for the record books". The Namibian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2011.
- ↑ "Dordabis youth to get empowerment project". The Namibian. 22 Desember 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2012.