Doris Schade
Duitse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Doris Schade (21 Mei 1924 – 25 Junie 2012) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Rosa Luxemburg (1986), Rosenstrasse (2003), en Wild Chicks (2006).
Doris Schade | |
Geboortenaam | Doris Schade |
---|---|
Geboorte | 21 Mei 1924 |
Sterfte | 25 Junie 2012 (op 88) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1981: Marianne & Juliane
- 1986: Rosa Luxemburg
- 1999: After the Truth
- 2003: Rosenstrasse
- 2006: Wild Chicks
Televisierolprente
wysig- 1957: Korruption
- 1964: Mein oder Dein
- 1964: Die Geschichte von Joel Brand
- 1966: Kostenpflichtig zum Tode verurteilt
- 1966: Musik
- 1967: In Lemgo 89
- 1968: Prüfung eines Lehrers
- 1968: Ein Abschiedsbrief
- 1969: Sag's dem Weihnachtsmann
- 1969: Eine Frau ohne Bedeutung
- 1969: Ahnenerbe
- 1970: Vor Sonnenuntergang
- 1971: Drei mal Hoffnung
- 1971: Der Selbstmörder
- 1971: Wer kennt diesen Mann?
- 1972: Geschichte für 24 Stunden
- 1974: Cautio Criminalis
- 1975: Polly oder Die Bataille am Bluewater Creek
- 1975: Der Biberpelz
- 1979: Kur in Travemünde
- 1980: Kaiserhofstraße 12
- 1987: Filmarbeit mit Douglas Sirk
- 2000: Altweibersommer
- 2005: Die schönsten Jahre