Dorothy Bridges

Dorothy Bridges (19 September 1915 – 16 Februarie 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Finders Keepers (1921) en See You in the Morning (1989).

Dorothy Bridges
Geboortenaam Dorothy Louise Simpson
Geboorte (1915-09-19)19 September 1915
Sterfte 16 Februarie 2009 (op 93)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4, insluitende Beau Bridges en Jeff Bridges
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1921: Finders Keepers
  • 1989: See You in the Morning
  • 2002: From Russia to Hollywood: The 100-Year Odyssey of Chekhov and Shdanoff

TelevisierolprenteWysig

  • 1983: All-Star Party for Frank Sinatra

Eksterne skakelsWysig