Dorothy Gish
Amerikaanse aktrise (1898-1968)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dorothy Gish (11 Maart 1898 – 4 Junie 1968) was 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Little Meena's Romance (1916), Gretchen the Greenhorn (1916), Orphans of the Storm (1921), en Nell Gwyn (1926).
Dorothy Gish | |
Geboortenaam | Dorothy Elizabeth Gish |
---|---|
Geboorte | 11 Maart 1898 |
Sterfte | 4 Junie 1968 (op 70) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Aktiewe jare | 1912–1963 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1914: Home, Sweet Home
- 1915: Jordan Is a Hard Road
- 1915: Old Heidelberg
- 1916: Little Meena's Romance
- 1916: Gretchen the Greenhorn
- 1916: Atta Boy's Last Race
- 1916: Betty of Greystone
- 1916: Children of the Feud
- 1916: Susan Rocks the Boat
- 1916: The Little School Ma'am
- 1917: Her Official Fathers
- 1917: The Little Yank
- 1917: Stage Struck
- 1918: Battling Jane
- 1918: Hearts of the World
- 1918: The Hun Within
- 1918: The Hope Chest
- 1919: Boots
- 1919: I'll Get Him Yet
- 1919: Nobody Home
- 1919: Nugget Nell
- 1919: Peppy Polly
- 1919: Turning the Tables
- 1920: Little Miss Rebellion
- 1920: Mary Ellen Comes to Town
- 1920: Remodeling Her Husband
- 1920: Flying Pat
- 1921: Orphans of the Storm
- 1921: The Ghost in the Garret
- 1922: The Country Flapper
- 1923: The Bright Shawl
- 1924: Romola
- 1925: The Beautiful City
- 1925: Clothes Make the Pirate
- 1925: Night Life of New York
- 1926: Nell Gwyn
- 1926: London
- 1927: Madame Pompadour
- 1927: Tiptoes
- 1930: Wolves
- 1944: Our Hearts Were Young and Gay
- 1951: The Whistle at Eaton Falls