Dorothy West (aktrise)

Dorothy West (29 Augustus 1891 – 11 Desember 1980) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster.

Dorothy West
Gebore(1891-08-29)29 Augustus 1891
Sterf11 Desember 1980 (op 89)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAktrise en skryfster

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1916: The Eternal Grind
  • 1916: The Habit of Happiness

Eksterne skakelsWysig