Driade
Die Driades (Grieks: Δρυάδες; van Δρυάς, sing) was drie nimfe van eikebome in die Griekse mitologie. (In Grieks dui dris op "eik", van die Indo-Europese stam *derew(o)-, "boom" of "hout".)[1] Dit het egter die naam geword van drie nimfe in die algemeen.
Die Driades word deur baie beskou as die "verkose kinders" van Moeder Natuur. Hulle was skaam, behalwe in die teenwoordigheid van die godin Artemis, wat vir die meeste nimfe ’n vriendin was.
Bronne
wysig- Graves, R (1955). Greek Myths. Londen: Penguin. ISBN 0-14-001026-2.
- Burkert, Walter, 1985. Greek Religion (Cambridge: Harvard University Press).
Verwysings
wysig- ↑ Graves, ch. 86.2; p. 289
Eksterne skakels
wysig- Griekse mitologie: nimfe
- Hans Christian Andersen, The Dryad, 1868 (e-teks)
- Tim Hoke, The Dryad, 2002 Geargiveer 24 Januarie 2011 op Wayback Machine (e-teks)