Droezjnoje (Kalmikië)
Droezjnoje (Russies: Дружное) is 'n klein dorpie in Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die gelyknamige Droezjnoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog een groter nedersetting, Wesioloje, insluit. Dit lê 25 kilometer noordoos van die rajon se setel, Gorodowikofsk.
Droezjnoje Дружное | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 46°17′33″N 42°03′42″O / 46.29250°N 42.06167°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Gorodowikofsk |
Bevolking | |
• Totaal | 93 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359061 |
Die dorpie is deur Duitse setlaars gestig en het oorspronklik die naam Freudental gekry. Sy huidige naam kom van die Russiese woord vir "vriendelik".[1]
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Droezjnoje 105 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 78 | 74,3% |
Duitsers | 9 | 8,6% |
Ander groepe | 18 | 17,1% |
Totaal | 105 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 11 Augustus 2023.