Dumai (uitgespreek as Doe-mei) is 'n stad in die provinsie Riau op Sumatra in Indonesië. Dumai is 'n olie sentrum (ru-olie en palmolie).

Dumai
Dumai


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Riau
 Koördinate 1°40′N 101°27′E / 1.667°N 101.450°O / 1.667; 101.450
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1.727 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 218.643
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Amptelike webwerf http://www.dumaikota.go.id/

Buurte

wysig

Die stad het 5 Buurte/Distrikte:

  • Bukit Kapur
  • Dumai Barat
  • Dumai Timur
  • Medang Kampai
  • Sungai Sembilan

Mense

wysig