ECHELON
ECHELON is 'n uiters geheime wêreldwye seinonderskeppings- en analisenetwerk wat deur die [UKUSA]-gemeenskap bedryf word.[1] ECHELON kan bykans enige plek in die wêreld, radio- en satellietkommunikasie, telefoonoproepe en digitale kommunikasie onderskep. Dit sluit ook outomatiese analise en sortering van onderskepte boodskappe in. Daar word geskat dat ECHELON tot bykans 3 miljard boodskappe daagliks onderskep.[2]
Verwysings
wysig- ↑ "cryptome.org". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2001. Besoek op 21 Oktober 2001.
- ↑ caslon.com.au