eF-eL
éF-éL was 'n Afrikaanse rock-groep. Die groep se naam is afgelei van die naam van hulle vorige Engelse musiekgroep, Finally Legalised. Die vorige naam is verkort tot F.L en het toe later éF-éL geword. Hulle is in 2006 as wenner van die Jip Rockspaaider-kompetisie aangewys.
éF-éL | |
---|---|
Genres | Afrikaanse Rock |
Jare aktief | 2005 - 2011 |
Etikette | BOWLINE |
Lede | Fritz Bucker Naas van Jaarsveld Louw Lensley Hugo Brand |
Gewese lede | Jurian Bezuidenhout |
Groeplede
wysig- Fritz Bucker (sang en elektriese kitaar)
- Naas van Jaarsveld (agtergrondsanger en hoofkitaar)
- Louw Lensley (agtergrond en baskitaar)
- Jurian Bezuidenhout (tromme). 2005-2008
- Hugo Brand (agtergrond - sanger en tromme) 2008-2011
Diskografie
wysig- 2007: Veiligheid eerste
- 2008: Net om die geraas in te asem
Verwysings
wysigSien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Buite Beheer op YouTube
- Die Idee Van op YouTube
- Sindikaat op YouTube