Earl Boen
Amerikaanse akteur (1945-2023)
Earl Boen (8 Augustus 1941 - 5 Januarie 2023)[1] was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Terminator (1984), Terminator 2 (1991), Naked Gun 33 1/3: The Final Insult (1994), en Terminator 3: Rise of the Machines (2003).
Earl Boen | |
Geboorte | 8 Augustus 1941 Manhattan, New York, Verenigde State |
---|---|
Sterfte | 05 Januarie 2023 (op 81) Honolulu, Hawaii, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1965–2003 (skermakteur) 1987–2023 (stemakteur) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Persoonlike lewe en dood
wysigBoen het met die aktrise Carole Kean in 1970 getrou.[2] Sy is oorlede op 23 April 2001, van eierstokkanker op die ouderdom van 58.[2]
Boen is gediagnoseer met longkanker in die herfs van 2022. Hy is op 5 Januarie 2023 in Hawaii op die ouderdom van 81 oorlede.[1] Boen word oorleef deur sy tweede vrou Cathy.
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1984: The Terminator
- 1991: Terminator 2
- 1994: Naked Gun 33 1/3: The Final Insult
- 1996: The Prince
- 2002: Now You Know
- 2003: Terminator 3: Rise of the Machines
- 2005: The Toy Warrior
Televisiereekse
wysig- 1987: The Law and Harry McGraw
- 1987: Isabel's Honeymoon Hotel
- 1989: The Further Adventures of SuperTed
- 1990: Sydney
- 1992: The Addams Family
- 1993: Problem Child
- 1993: Modern Marvels
- 1993: Bonkers
- 1994: Masters of Fantasy
- 1996: Bruno the Kid
- 1996: The Fantastic Voyages of Sinbad the Sailor
- 2000: Clifford the Big Red Dog
Televisierolprente
wysig- 1976: The Taming of the Shrew
- 1979: The Paul Williams Show
- 1983: Adams House
- 1984: Antony and Cleopatra
- 2003: Citizen Tony
Video's
wysig- 1998: Zorro: The First Encounter
- 2002: The Essential Goof
- 2008: Metal Gear Solid 2: Digital Graphic Novel
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Zee, Michaela (6 Januarie 2023). "Earl Boen, Actor in 'The Terminator' Movies, Dies at 81". Variety. Besoek op 6 Januarie 2023.
- ↑ 2,0 2,1 Variety Staff (5 Junie 2001). "Carole Kean".