Eau Claire
Eau Claire is 'n stad in Wisconsin, Verenigde State, aan die Chippewarivier. Dit is 'n universiteitstad en 'n belangrike mark vir landbouprodukte met 'n verskeidenheid nywerhede. Die stad het 65 883 inwoners (2010).
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Wisconsin |
County | Eau Claire, Chippewa |
Koördinate | 44°49′N 91°30′W / 44.817°N 91.500°W |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 83,8 vk km |
Hoogte bo seevlak | 240 m |
Bevolking: | |
- Totaal (Stad en county 2010) | 65 883 |
- Bevolkingsdigtheid | 786,2/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 161 151 |
Tydsone | CST (UTC -6) Somertyd: CDT (UTC -5) |
Klimaat | |
- Tipe | Kontinentale klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 6 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | -9,5 / 22 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 800 mm |
Stadsbestuurder | Dale Peters |
Amptelike Webwerf | eauclairewi.gov |