Ed Quinn
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ed Quinn (gebore 26 Februarie 1968) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Eureka (2006), 2 Broke Girls (2011), Mistresses (2013), en One Day at a Time (2017).
Ed Quinn | |
Geboortenaam | Arthur Edward Quinn |
---|---|
Geboorte | 26 Februarie 1968 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2002: Beeper
- 2008: The Rainbow Tribe
- 2011: The Caller
- 2011: Low Fidelity
- 2014: Audrey
- 2014: The Last Light
- 2015: Navy Seals vs. Zombies
- The Mexorcist
Televisiereekse
wysig- 2000: Young Americans
- 2006: Eureka
- 2011: 2 Broke Girls
- 2013: Mistresses
- 2017: One Day at a Time
Televisierolprente
wysig- 2005: House of the Dead 2
- 2008: One Hogan Place
- 2011: Behemoth
- 2012: The 12 Disasters of Christmas
- 2018: Man of the House
Video's
wysig- 2006: Reinventing the House: Making a Bloody Sequel
- 2012: Werewolf: The Beast Among Us